die verskille tussen afrikaans en nederlands afrikaans en nederlands is baie gelykswitig, tog is daar baie verskille. die grammatika verskil baie.
ons vervoeg werkwoorde meer as in die afrikaans. in die afrikaans is die infinitief ook die teenw...
First notebook entry: Introducing myself Ek wil bietjie my Afrikaans oefen. Maar eintlik in persoon, nie op die rekenaar nie.
Ek is Afrikaans, maar aangesien ek hier in die verre woon, kom ek nie in aanraking met baie Afrikaners nie - en...
First notebook entry: Introducing myself Ek skryf hierdie nota met die hulp van 'n outomatiese vertaler, omdat hulle nie die taal Afrikaans ken. Ek wil graag om dit te leer omdat ek gefassineer deur die geskiedenis en kultuur van die Boere. ...
wil graag russies leer Hello,my naam is Clifford en x wil graag russies leer,as imand dt vimy kn leer sodat x dt vlot kn prat sl x dt bje waardeur,x is sestien jaar oud
Interessante dinge oor tale In my opinie:
Dit is interessant en fasineerend om nuwe tale aan te leer, maar om uit 'n handboek te leer soos 'n papagaai is niks lekker nie. Om werklik 'n taal te vat en die meeste daaruit te kry m...
First notebook entry: Introducing myself I am learning Africaans because i want to study abroad work in country
My native language is GERMAN and i grew up in Germany
I enjoy ton learn other languages
First notebook entry: Introducing myself I am learning Afrikaans, because I like everything about Africa, beyond of it, I want to make friends, study and work there (any country). I am from Brazil, so I speak portuguese, but I also speak Eng...
My self-introduction in Afrikaans (2) As beginner vind ek dit ontsettend jammer dat ek myself in hierdie taal nie voldoende weet uit te druk, my opregte verskoning hiervoor.
Maar ek sê altyd waar 'n wil is 'n weg, en by die pak neer te ...
My self-introduction in Afrikaans (1) Nota: Dit is eintlik 'n verslag dat is opgedeel in twee dele, vanweë die teks inhoud. Dus indien jy dit wil regstel, moet u dit sien as 'n soort van boek wat u moet openslaan. :D
Geagte lesers,...