Ek leer ook Afrikaans en ek dink dat dit makliker vir Duitssprekers as my is. Jou Afrikaans is al baie goed.
ek is Duits maar woon nou en Suidafrika, en die Wes-Kaap waar die meeste mense Afrikaans praat. Ek wil dit leer om met my buurmense en die mense en die dorp te kan praat. So as jy my wil hulp sal dit lekker wees! Ek kan Duits, Engels and Spaans praat en kan jy daarmee hulp help as jy wil.
Help is a verb, and hulp is its noun form~~Despite Afrikaans' highly regular forms, met is unfortunately an exception with a "daarmee".
Aangename kennis. Kom ons leer Afrikaans~~