Site Feedback

Ek wil iets in Afrikaans skryf.

 

Ek wil iets in Afrikaans skryf.

Ek is met my computer aan die speel. Dan besluit ek om iets in Afrikaans te leer, wat ook daarmee kan oefen.

Vanaand het ek met my beste vriende baie goed geniet en gespeel. Vanmore het ek met my Frans en Spaans vriende 'n bar toe gegaan om 'n rugby wedstryd te sien en France het eindelik die oorlog gewen. In die middag het ek my ander vriende ontmoet om 'n museum te besoek. Ek het veel dings ontdek en ek was baie gelukkig. Moreoggend gaan die Bokke speel. Sterkte Bokke! Ons sal die kampioen kry!!!


Byna elke naweek gaan ek uit met my vriende wat ek in die eerste dag van die kursus geken en ontmoet het. Met hulle kan ek met my Spaans oefen en Ons hou daarvan om ons stories met mekaar te deel. Ons kom uit Sjina, Spanje, Frankryk en Griekeland. Laasnag het ons 'n Franse restaurant toe gegaan om Frans kos te eet. Dit was heerlik.


Ek het more niks om te doen nie. Miskien gaan ek na Iceland toe om kos vir die nuwe week te koop. Buitendien moet ek met die huiswerk klaar wees. Ons het nie baie huiswerk nie, maar ons behoort dit goed te doen, en in my vry tyd hou ek nog daarvan om Afrikaans, Nederlands en Spaans te leer. Ek wens dat ek die tale suksesvol goed kan praat.


Dit lyk byna die derde maand hier in Londen. Toe ek die eerste dag hier aangekom het, lyk dit al lank. Die tyd kom vinnig verby. Ek het nooit die tyd met my vriende vergeet nie. Ek hou van julle!

Share:

 

2 comments

    Please enter between 0 and 2000 characters.

     

    Corrections

    No corrections have been written yet. Please write a correction!

    Write a correction

    Please enter between 25 and 8000 characters.

     

    More notebook entries written in Afrikaans

    Show More