ites in Afrikaans, please help me korrect it asb.
- Wat sê jy, bro? Het ek dit ooit gesê? maar ek erken dat sy baie, baie mooi is. Ja, dis reg.
- Ek kan jou altyd kry. Moenie my bedrieg nie. Jy kon nie haar oë direk sien nie, maar jy het haar altyd gesien toe sy daar was, en jy het haar gesoen toe julle totsiens gesê het. Toe sy die bar gelaat het, sou jy niks wil sê en deel nie.
- Ja, jy is reg. Ek kan nog daardie nag die meisie onthou toe ek die eerste keer haar gesien het. Sy was gorgeous en soos wat jy sê, utterly gorgeous as jy laaik. En sy het daarvan gehou om te praat en sy het altyd gelukkig gelag. Ek dink dat iemand kan haar nie vergeet nie.
- Is sy pragtiger as die meisie met wie jy aandete geëet het?
- Moontlik.Maar sy is verskillend.
- Wat bedoel jy?
- Nee wat. Wel, sy is pragtiger.
- Wie?
- Carolina.
- Ag ja. So, jy sê dit!
- Ja, maar nou is ek nie dronk nie. Ek bedoel dit darem.
- Ek weet. Maar jy was verskriklik dronk daardie nag.
- Ek was nie!
- Wragtig!
- Nee! Net 'n bottel cider en ek
- Glo jy in Love at first sight?
- Ja, omdat die eerste keer toe ek die meisies op die nag in UCL gesien het, het ek haar onthou en kon nie vergeet nie.Ek glo in Love at first sight.
- Hoe lyk jou ideale vrou?
- Sy kan eie ding doen, en sy behoort van UCL af te kom.
- So wat gaan jy doen?
- Wel, jy weet mos ek het net drie maande om hier te bly. So dis onmoontlik, maar soos almal weet, is alles moontlik. lol Ek wil net die foto's van Benito om my foto's te kry. Ek geniet dié nag, regtig.
- Gaan jy iets van haar verwag?
- Nee, maar Ja! Dit sou beter wees as ons saam kan wees.
Corrections
iets in Afrikaans, help my asb om dit te verbeter.
- Hey man, ek dink en hoor dat jy van Carolina Mostert hou, is dit?
- Wat sê jy, bro? Het ek dit ooit gesê? maar ek erken dat sy baie, baie mooi is. Ja, dis waar.
- Ek kan jou enige tyd uitvang, jy kan my nie bedrieg nie. Jy kon nie haar oë direk sien nie, maar jy het haar altyd gesien toe sy daar was, en jy het haar gesoen toe julle totsiens gesê het. Toe sy die kroeg verlaat het, sou jy niks wil sê of deel nie.
- Ja, jy is reg. Ek onthou nog daardie nag toe ek die eerste keer haar gesien het. Sy was gorgeous (mooi) en soos jy sê, utterly gorgeous (ongelooflik mooi) as jy dit verkies. Sy het dit geniet om te gesels en sy het die heeltyd lekker gelag. Ek dink nie dat enige iemand kan haar vergeet nie.
- Is sy pragtiger as die meisie met wie jy aandete geëet het?
- Moontlik, daar is verskille.
- Wat bedoel jy?
- Wel, sy is pragtiger.
- Wie?
- Carolina.
- Ag ja. As jy so sê!
- Ja, maar nou is ek nie dronk nie. Ek bedoel dit darm.
- Ek weet. Jy was verskriklik dronk daardie nag.
- Ek was nie!
- Wragtig!
- Nee! Net 'n bottel cider en ek
- Glo jy in liefde by eerste oogopslag?
- Ja, ek glo in liefde by eerste oogopslag omdat die eerste keer wat ek die meisie daardie nag by UCL gesien het , kon ek haar nie uit my gedagtes kry nie.
- Hoe lyk jou ideale vrou?
- Sy kan eie ding doen, en sy behoort van UCL af te kom.
- So wat gaan jy doen?
- Wel, jy weet mos ek het net drie maande om hier te bly. so dis onmoontlik. Maar soos almal weet, is enige iets moontlik. Ek wil net die foto's van Benito om my foto's te kry. Ek geniet dié nag, regtig.
- Gaan jy iets van haar verwag?
- Nee, maar ja, dit sou beter wees as ons saam kan wees.
Write a correction
Please enter between 25 and 8000 characters.

0 comments
Please enter between 0 and 2000 characters.