Ek probeer Afrikaans eer
Hallo almal!
Ek probeer Afrikaans leer, omdat ek na
gaan naar Suid-Afrika toe gaan in Oktober.
Ek gaan na Manenberg ('n township in Kaapstad), omdat ons in samewerking met Proudly Manenberg 'n toneelstuk gaan maak oor die lewe in Manenberg.
(Dit klink interesant Segia! Ek is seker jy sal jou reis geniet!)