Afrikaans is 'n baie rare taal!
Ek moet my Afrikaans 'n bietjie oefen voor ek in Oktober na Suid-Afrika toegaan. Dit is een baie rare taal, seker vir 'n Nederlander.
Ek ontwikkel saam met 'n vriend die webwerf van die toneelstuk, en ons help met die tegniek. Die webwerf is al amper klaar en gaan binnekort live.
Ek ontwikkel saam met 'n vriend die webwerf van die toneelstuk, en ons help met die tegniek. Die webwerf is al amper klaar en gaan binnekort live.
Share:
Corrections
Afrikaans is 'n baie rare taal!
Ek moet my Afrikaans 'n bietjie oefen voor ek in Oktober na Suid-Afrika toe gaan. Dit is een baie rare taal, seker vir 'n Nederlander.Ek ontwikkel saam met 'n vriend die webwerf van die toneelstuk, en ons help met die tegniek. Die webwerf is al amper klaar en gaan binnekort live.
"toe gaan" is twee woorde
Write a correction
Please enter between 25 and 8000 characters.

2 comments
Please enter between 0 and 2000 characters.