Site Feedback

Het ek haar lief?

Dis geen twyfel dat ek van haar hou, maar ek kan nie haar vertel nie omdat dit nie die korrek tyd is nie. Elke dag dink ek aan haar. Dis 'n baie moeilike oomblik dat ek van haar hou, maar ek nie vir haar kan se nie. Ek wens ons kan saam wees.

Share:

 

0 comments

    Please enter between 0 and 2000 characters.

     

    Corrections

    Het ek haar lief?

    Daar is geen twyfel dat ek van haar hou nie, maar ek kan nie haar nie vertel nie, omdat dit nie die korrekte (of regte) tyd is nie. Elke dag dink ek aan haar. Dis op (gedurende) 'n baie moeilike oomblik (dalk wil jy eerder "tydperk" gebruik. oomblik = moment) dat ek van haar hou, maar ek kan nie vir haar kan sê nie. Ek wens ons kan saam wees.

    (Hallo Fredrik, soos wat jy dit oorspronklik geskryf het is in prinsiep reg, ek het dit net so bietjie herrangskik om beter te klink. Die sin: "Dis 'n baie moeilike oomblik dat ek van haar hou, kan dalk beter klink so: Dis gedurende 'n baie moeilike tydperk dat ek van haar hou. Net nog 'n tip: die ê kry jy deur alt 136 in te sleutel)

    Write a correction

    Please enter between 25 and 8000 characters.

     

    More notebook entries written in Afrikaans

    Show More