Nota: Dit is eintlik 'n verslag dat is opgedeel in twee dele, vanweë die teks inhoud. Dus indien jy dit wil regstel, moet u dit sien as 'n soort van boek wat u moet openslaan. :D
Geagte lesers,
Vir jou lê die zelfintroductie notebook in die Afrikaans.
Dit is eintlik my eerste notebook in een van die tale wat ek aan die leer is.
Daarom wens ek julle almal baie lees plesier!
Laat ek alvast begin te vertel, dat ek dit pragtig vind, dat daar op hierdie medium soveel aandag bestee word aan die sosiale omgang waarin'' die leer van 'n nuwe taal byvoorbeeld, moontlik is. Daarbenewens ontstaan daar ook baie internasionale kontakte, wat my in die besonder baie interesseer. Dat daar soveel mense sou saamkom het ek egter nie verwag nie, daarom is dit tog weer 'n pragtige gesig. Maar by 'n sociaalnetwerk hoor die gebruikers hom natuurlik wel tuis voel, daarom kan ek daarvan uitgaan dat Italki hom sal oorneem na die (moontlike) wense van die gebruikers. Dit lyk vir my prakties onwaarskynlik dat 'n site soos italki die tema veiligheid nie as eerste prioriteit het. Want dit leer in 'n onvertrouwd omgewing maak dit leer ondoenlijk. Mens moet naamlik op die hoogte gebring word dat wangedrag in verskeie vorme nie word geduld, en dat mense van (eventueel) albei partye weet hoe hulle met mekaar om te gaan, sonder die vertroue (in mekaar) uit die oog te verloor. Dit is van belang dat daar gereken moet word op 'n vertroude en leerzame omgewing, maar dat die algemene veiligheid ook moet gehandhaaf word.
Met die doel dat daar ruimte word geskep vir nuwe ontwikkelinge in die toekoms.
Share: