Site Feedback

My self-introduction in Afrikaans (2)

As beginner vind ek dit ontsettend jammer dat ek myself in hierdie taal nie voldoende weet uit te druk, my opregte verskoning hiervoor.
Maar ek sê altyd waar 'n wil is 'n weg, en by die pak neer te gaan sit het natuurlik ook geen sin, dus die enigste spreekwoord wat my hiermee verder sal help is'' oefening baar kuns'' '.

My naam is Jean, en ek woon in Rotterdam. Ek is 'n 19 jarige student aan die Grafiese Lyceum in Rotterdam. Hierdie stad lê in die provinsie Suid-Holland, dit lê ten suide van Nederland. Tans volg ek Engelstalige studie media design, daar word beide in die Nederlands as in die Engels les gegee. Dit bied vir verskillende geleenthede. Hierna wil ek waarskynlik doorstuderen in die buiteland, of verder te werk gaan as 'n Grafiese ontwerper. Ek vertel julle iets kort oor my persoonlike kwaliteite. Oor die algemeen is ek baie ambisieus, doelgerig, bedachtzaam en perfectionistisch. Ek voel steeds weer gemotiveer deur nuwe uitdagings. Ek wil graag my kommunikatiewe vaardighede te verbeter. Dit wil ek bereik deur hard te oefen, en deur my foute in te sien, sodat ek in die vervolg daarvan kan leer. Ek het nog 'n lang pad om te gaan, maar deur voldoende deursettingsvermoë te wys, sal dit my wel slaag. Tans is ek ook op soek na 'n taalpartner wat my hierin kan ondersteun. Natuurlik is dat geheel wedersydse. Dit laat my goed, wanneer ek ook ander mense kan help.

Ek hoop jy hiermee voldoende te hê ingelig ..


Dalk sal ek in die vervolg daar nog eens oor nadink om 'n nuwe notebook te skryf, nietemin het ek die beste wel eng. Vanweë die gevolge, maar dit is 'n sorg vir later.


Plek gerus jou reaksie.


By voorbaat dankie vir jou korreksies! XD

Share:

 

5 comments

    Please enter between 0 and 2000 characters.

     

    Corrections

    My self-introduction in Afrikaans (2)

    As beginner vind ek dit ontsettend jammer dat ek myself in hierdie taal nie voldoende weet uit te druk nie, my opregte verskoning hiervoor.
    Maar ek sê altyd waar 'n wil is, is daar 'n weg, en by die pak neer te gaan sit het natuurlik ook geen sin (jammer Jean ek het nie 'n idee wat jy wou sê daar nie), dus die enigste spreekwoord wat my hiermee verder sal help is ''oefening baar kuns'' '.

    My naam is Jean, en ek woon in Rotterdam. Ek is 'n 19 jarige student aan die Grafiese Lyceum in Rotterdam. Hierdie stad lê in die provinsie Suid-Holland, dit lê ten suide van Nederland. Tans volg ek Engelstalige studie media design, daar word beide in die Nederlands as in die Engels les gegee. Dit bied vir verskillende geleenthede. Hierna wil ek waarskynlik doorstuderen in die buiteland, of verder te werk gaan as 'n Grafiese ontwerper. Ek vertel julle iets kort oor my persoonlike kwaliteite. Oor die algemeen is ek baie ambisieus, doelgerig, bedachtzaam bedagsaam en perfectionistisch perfeksionisties. Ek voel steeds weer gemotiveer deur nuwe uitdagings. Ek wil graag my kommunikatiewe vaardighede te verbeter. Dit wil ek bereik deur hard te oefen, en deur my foute in te sien, sodat ek in die vervolg daarvan kan leer. Ek het nog 'n lang pad om te gaan, maar deur voldoende deursettingsvermoë te wys, sal dit my ek wel slaag. Tans is ek ook op soek na 'n taalpartner maat wat my hierin kan ondersteun. Natuurlik is dait geheel wedersydse. Dit laat my goed voel wanneer ek ook ander mense kan help.

    Ek hoop dat jy hiermee voldoende te hê ingelig is ..


    Dalk sal ek in die vervolg daar nog eens oor nadink om 'n nuwe notebook stuk te skryf, nietemin het ek die beste wel eng. Vanweë die gevolge, maar dit is 'n sorg vir later.


    Plek Plaas gerus jou reaksie.


    By voorbaat dankie vir jou korreksies! XD

    Write a correction

    Please enter between 25 and 8000 characters.

     

    More notebook entries written in Afrikaans

    Show More