Site Feedback

First notebook entry: Introducing myself

i am learning african because i like the language my native language is dutch i come from belguim i enjoy languages

Share:

 

1 comment

    Please enter between 0 and 2000 characters.

     

    Corrections

     

    First notebook entry: Introducing myself

    i am learning african because i like the language my native language is dutch i come from belguim i enjoy languages

     

    Ek leer Afrikaans omdat ek van die taal hou.  My moedertaal is Nederlands.  Ek kom van België.  Ek (hou van) / (geniet) tale.

     

    magalimesotholly,

    'n Paar jaar gelede het ek vir twee jaar in België in gewoon en gewerk.  Ek het ook by die Instituut voor Levende Talen by die KUL 'n Nederlandse taalkursus gedoen.  Daar het ek besef hoe naby aan mekaar die twee tale is, maar hoe verwarrend juis daardie feit kan wees.  Soms, met die woordeskat gebruik ons naastenby dieselfde woord, maar die betekenis is nie naastenby dieselfde nie.  So het ek byvoorbeeld die fout gemaak by my uittrede as president van 'n beweging wat ek in Vlaams Brabant begin het, om myself te beskryf as "oud president" - ek was toe nog maar 38!  Dis 'n heerlike spel tussen die twee tale wat heelwat pret oplewer!  Ek vertrou dat jy jou taalstudie tans nog baie geniet!

    Write a correction

    Please enter between 25 and 8000 characters.

     

    More notebook entries written in Afrikaans

    Show More