Search from various English teachers...
Clifford Rudman
wil graag russies leer
Hello,my naam is Clifford en x wil graag russies leer,as imand dt vimy kn leer sodat x dt vlot kn prat sl x dt bje waardeur,x is sestien jaar oud
Dec 27, 2012 4:04 AM
Corrections · 5
Verstaanbaar,maar lyk my mense het nog nooit gehoor van "slang" nie. Alhoewel dit die samelewing se taalgebruik deurmekaar gooi is dit die "taal" wat die meeste mense gebruik om met almal te kommunikeer selfs met julle.
April 3, 2014
Ek stem ook. Ou, as jy Russies wil leer moet jy liewers in Engels of Russies hierdie skryf, anders gaan mense jou Afrikaans probeer regmaak.
April 3, 2014
ahaha ja ek stem saam, Angeline!
April 2, 2014
wil graag russies leer
Hello,my naam is Clifford en ek wil graag russies leer. As iemand dit vir my kan help leer sodat ek dit vlot kan praat sal ek dit baie waardeer. Ek is sestien jaar oud
March 13, 2014
Dalk moet jy eers leer om afrikaans ordentlik te skryf voordat jy ander tale wil aanpak.
January 2, 2013
Want to progress faster?
Join this learning community and try out free exercises!
Clifford Rudman
Language Skills
Afrikaans
Learning Language
Articles You May Also Like

English Vocabulary for Using Microsoft Office at Work
26 likes · 6 Comments

How to Answer “How Was Your Weekend?” Naturally in English
56 likes · 30 Comments

Why Some Jokes Don’t Translate: Understanding Humor in English
15 likes · 6 Comments
More articles
