Site Feedback

First notebook entry: Introducing myself

Ek wil bietjie my Afrikaans oefen. Maar eintlik in persoon, nie op die rekenaar nie.
Ek is Afrikaans, maar aangesien ek hier in die verre woon, kom ek nie in aanraking met baie Afrikaners nie - en begin nou my woordeskat verloor.

Share:

 

2 comments

    Please enter between 0 and 2000 characters.

     

    Corrections

     

    First notebook entry: Introducing myself

    Ek wil my Afrikaans 'n bietjie oefen. Maar eintlik in persoon, nie op die rekenaar nie.
    Ek is Afrikaans-sprekend, maar aangesien ek hier in 'n verre land woon, kom ek nie met baie Afrikaners in aanraking nie - en begin nou my woordeskat verloor.

     

    Hi Heskey,

    Wat jy geskryf het en wat ek geantwoord het kan tot 'n mate net wissel terme wees.  Maar dit bied uitdaging om 'n taal lewend te hou.  As jy toegang tot Skype het dan kan ons lekker gesels om jou te help om jou woordeskat weer op te bou en uit te bou.  Sterkte daar!

    Write a correction

    Please enter between 25 and 8000 characters.

     

    More notebook entries written in Afrikaans

    Show More