Site Feedback

Iets snaaks vir die Afrikaaners

Koos is al van geboorte af hewig skeel en vra raad vir sy oë by die dokter.
Dokter se voorskrif:
'Plaas eiers op oë vir vyf minute elke dag. Hou behandeling vol vir twee maande'.

Koos rapporteer binne 1 dag terug per e-pos aan die dokter se spreekkamer:
"Hi Dokter, Ek het my eiers net tot by my naeltjie kon trek, toe kom my oë vanself reg. Dit was
moer seer, maar ek sien nou soos 'n arend."

Share:

 

2 comments

    Please enter between 0 and 2000 characters.

     

    Corrections

    No corrections have been written yet. Please write a correction!

    Write a correction

    Please enter between 25 and 8000 characters.

     

    More notebook entries written in Afrikaans

    Show More