Dit word moeiliker, om Afrikaans te leer
Ek het gevind dat Afrikaans moeiliker word. Ek wil se^ dat geen taal maklik om te leer is nie. Ek vind 'n sin: Elke dag van die fees word op 'n spesifieke manier gevier en gedurende die fees as geheel word verskillende gode en godine geeer, afhangende van waar in die land Diwali gevier word.
Ek dink dis die moeilikste sin wat ek gelees het. Wat beteken dit? en ander probleem, wat beteken afhangende van? Hoe om dit te gebruik?
Ek bedank vir al die antwoorde wat julle vir my gee.
Ek dink dis die moeilikste sin wat ek gelees het. Wat beteken dit? en ander probleem, wat beteken afhangende van? Hoe om dit te gebruik?
Ek bedank vir al die antwoorde wat julle vir my gee.
Share:
Corrections
Dit word moeiliker, om Afrikaans te leer
Ek het gevind dat Afrikaans moeiliker word. Ek wil se^ dat geen taal maklik is om te leerEk dink dis die moeilikste sin wat ek nog gelees het. Wat beteken dit? en ander probleem, wat beteken afhangende van? Hoe word
Ek bedank vir al die antwoorde wat julle vir my gee.
Hi Fredrik! Byt vas jy kom baie mooi reg!
The sentence reffered to is saying the following: Everyday of the festival is celebrated in a specific manner and during the festival as a whole different gods and goddesses are honored, depending on where in the country Diwali is celebrated.
Vier = celebrate (ons vier sy verjaardag - we celebrate his birthday) (Iets word gevier - something is celebrated)
Fees = festival
Gedurende = during
Geheel = whole
Afhangende = depending (Dit hang af - that depends) (Afhangende van .... - Depending on....)
Hoop dit help!
Groete
Write a correction
Please enter between 25 and 8000 characters.

0 comments
Please enter between 0 and 2000 characters.