Fredrik Zhang
Afrikaans, my identiteit Ek woon nou in die Noord van Engeland, waar baie mense heel van Rugby League hou. Ek studeer hier en somtyds hou ek daarvan om met mense rugby te gesels. maar mense praat oor net rugby league. en elke keer dat ek die Springbokke uitspreek, raak mense baie verras. so ek se altyd dat ek die Bokke ondersteun, en dat ek trots daarop is om Afrikaans te kan praat. :D So nou glo ek dat Afrikaans vir my nie meer 'n taal is nie. Dit is ook 'n identiteit vir my. Daar is min Suid-Afrikaners hier wat studeer of werk, van wie amper niemand Afrikaans praat nie. Sedert die eerste keer dat ek besluit het om Afrikaans aan te leer, is ek al langer bewus dat die taal spesiaal vir my moet wees. Ek is baie vasbeslote. Alhoewel daar nie soveel materiaal is nie, maak ek nog progres. Ek gooi my taal in die kultuur se agtergrond. Buitendien, ek is ook 'n groot ondersteuner van die Bokke so dit is ook 'n perfekte manier waarop ek meer inligting in Afrikaans kan kry. Sowat word Afrikaans 'n party van my liggaam, my hart en my gedagtes. Ek weet selfs al slaag ek daarin om Afrikaans uiteintlik te praat, kan ek nooit 'n regte Afrikaner word nie. Maar dit maak nie saak of ek 'n Boer kan word nie. Solank as ek dit geniet om met mense in Afrikaans te gesels oor 'n verskeidenheid van dinge, is dit dan genoeg vir my.
Apr 2, 2014 11:26 PM
Corrections · 3
1

Klink vreemd

Verkeerd

Reg/beter
My opinie 

Afrikaans, my identiteit

Ek woon nou in die Noorde van Engeland, waar baie mense heel van Rugby League (Rugby Liga) hou. Ek studeer hier en somtyds hou ek daarvan om met mense oor rugby te gesels. Maar mense praat net oor oor net rugby league. en Elke keer dat ek die Springbokke uitspreek...raak Wanneerokal ek oor die Springbokke praat is mense baie verras. so Ek se altyd dat ek die Bokke ondersteun, en dat ek trots daarop is om Afrikaans te kan praat. :D Oulik!

So nou glo ek dat Afrikaans vir my nie meer (net) 'n taal is nie. Dit is ook 'n identiteit vir my. Daar is min Suid-Afrikaners hier wat studeer of werk, van wie amper niemand Afrikaans praat nie. Sedert die eerste keer dat wat ek besluit het om Afrikaans aan te leer, is ek al langer bewus dat die taal spesiaal vir my moet wees. (What do you mean langer bewus? Maybe say Sedert die eerste keer wat ek Afrikaans begin leer het is ek bewus dat die taal vir my spesiaal sal wees/is). Ek is baie vasbeslote. Alhoewel daar nie soveel /genoeg materiaal bronne is nie, maak ek nog progres vorder ek nog.Ek gooi my taal in die kultuur se agtergrond I dont understand what you mean here. Buitendien, ek is ook is ek ook 'n groot ondersteuner van die Bokke so dit is ook 'n perfekte manier waarop ek meer inligting in Afrikaans kan kry. Sowat word Afrikaans 'n party van my liggaam, (Sowat??) Afrikaans word 'n deel van my liggaam, my hart en my gedagtes. Ek weet selfs al slaag ek daarin om Afrikaans uiteintlik te praat, Al sou ek daarin slaag om die taal te bemeester, sal kan ek nooit 'n regte Afrikaner word wees nie. Maar dit maak nie saak of ek 'n Boer kan word of nie. Solank as ek dit geniet om met mense in Afrikaans te gesels oor 'n verskeidenheid van dinge, is dit dan genoeg vir my.

Nota's

Gesels met mense OOR iets. (Gesels met mense oor rugby) 
Ek is ook... is correct

Buitendien ek is ook X 

Buitendien is ek ook O 


Baie mooi! Ek kan sien jy het dalk 'n woordeboek gebruik vir woorde soos "party" van my liggaam waar jy "deel van" my liggaam moes skryf. Jou woordeskat is goed en ek is trots op jou dat jy so positief oor my taal is! Sterkte!

April 3, 2014
dis hoekom ek vasbeslote is om Afrikaans aan te leer. een kan enigiets vermag as hy die passie het.
April 18, 2014
Baie interessante lees stuk! Ek hou van jou positiwiteit oor Afrikaans, al is dit net my tweede taal, ek is beindruk met jou skryfwerk!
April 18, 2014
Want to progress faster?
Join this learning community and try out free exercises!