John
Afrikaans: Verlede / Teenwoordig / Toekomende VERLEDE Ek was in Suid-Afrika. Ek was kook aandete vroeer. Sy was koop brood. Hy is bly vandag. Hy koop nuwe klere. TEENWOORDIG Ek is un Kaapstad. My broer is in New York. My suster woon in Los Angeles. TOEKOMENDE Ek sal more kook ontbyt. Ek sal more skool toe gaan. Ek sal nie more werk toe. Ek sal in Suid-Afrika.
Jun 2, 2014 6:26 AM
Corrections · 2
1

Hi John! I notice nobody corrected your entry.  Perhaps this might help in preparation of our upcomming session.  Regards, Eugene

 

Afrikaans: Verlede- / Teenwoordige- / Toekomendetyd

VERLEDETYD

Ek was in Suid-Afrika.  Alternative:  Ek het Suid-Afrika besoek.

Ek was kook aandete vroeer.  Better:  Ek het vroeër aandete gekook.

Sy was koop brood.  Better:  Sy het brood gekoop.

Hy was bly vandag.  Alternative: Hy was opgewonde vandag.

OR - did you mean:  Hy het vandag gebly / Hy het vandag oorgebly.

Hy koop nuwe klere.  Better: Hy het nuwe klere gekoop.

TEENWOORDIGETYD

Ek is in Kaapstad.

My broer is in New York.

My suster woon in Los Angeles.

TOEKOMENDETYD

Ek sal more kook ontbyt.  Better:  Ek sal môre ontbyt kook. / Ek sal môre ontbyt maak.

Ek sal more skool toe gaan.  Better: Ek sal môre skooltoe gaan.

Ek sal nie more werk toe.  Better: Ek sal nie môre werk toe gaan nie. / Ek sal nie môre gaan werk nie.

Ek sal in Suid-Afrika.  Better: Ek sal Suid-Afrika toe gaan. / Ek sal in Suid-Afrika wees.  (I am a bit uncertain of what exactly you would like to express here.)

June 27, 2014
Want to progress faster?
Join this learning community and try out free exercises!