Jazmin
Professional Teacher
Oefening Hello! Ek's Jazmin en ek kom van Kanada af. Ek is besig om Afrikaans te leer. Ek gaan volgende jaar Suid-Afrika toe om taale te leer. My universiteit sal in Engels en Afrikaans wees, so ek wil oefen en beter raak voor ek gaan. Ek kan amper alles verstaan, maar ek sikkel om myself uit te druk. Ek hou daar van om te lees en skryf. Ek dink daar's nie genoeg Afrikaanse boeke in die wereld nie, so ek wil een dag een skryf. Ek het klaar begin, maar dit gaan 'n bietjie rof haha. Ek's besig om Die GSR ('n boek vir kinders) te lees, maar dit was oorspronklik in Engels geskryf. Ek wil regte Afrikaanse boeke lees wat oorspronklik in Afrikaans geskryf was.
Nov 23, 2014 4:52 AM
Corrections · 4
1

Oefening

Hello!

Ek's Jazmin en ek kom van Kanada af. Ek is besig om Afrikaans te leer. Ek gaan volgende jaar Suid-Afrika toe om tale te leer. My universiteit sal in Engels en Afrikaans wees, so ek wil oefen om beter te raak voor ek gaan. Ek kan amper alles verstaan, maar ek sukkel om myself uit te druk. Ek hou daar van om te lees en skryf. Ek dink daar's nie genoeg Afrikaanse boeke in die wereld nie, so ek wil een dag een skryf. Ek het klaar begin, maar dit gaan 'n bietjie rof haha. Ek's besig om Die GSR ('n boek vir kinders) te lees, maar dit was oorspronklik in Engels geskryf. Ek wil regte Afrikaanse boeke lees wat oorspronklik in Afrikaans geskryf was.

 

Wel gedaan!

 

Jy kan "Kringe in 'n Bos" probeer. dit is 'n briljante boek.

 

 

November 24, 2014
Baie dankie :) My ou het vir my dit geleer. Ek swot by Stellenbosch ja :) Dit is baie lekker ten spyte van die hette. Sjoe, ek is nie gewoond daaraan nie! My vakke is in Engels en Afrikaans, maar as ek nie iets verstaan nie kan ek net vra. Ek swot taalwetenskap, Chinees en Frans. Dié talle sal my baie besig hou! Ek begin eers volgende week en ek's baie opgewonde daaroor!
January 28, 2015
Jou Afrikaans is amper perfek! Het jy self geleer? Watse Universiteit gaan jy na? Ek dink Stellenbosch is seker die meeste Afrikaanse universiteit waarvan ek weet.
January 27, 2015
Want to progress faster?
Join this learning community and try out free exercises!