My susters gaan my kuier
Vandag gaan my twee susters my kuier! Nou geniet hulle hul vakansie, en hulle besluit om my te sien. Ek is baie bly.
Ek het net twee susters en hulle is tweelings! Somtyd kan ek nie weet wie een op die ander is nie.
Ek het net twee susters en hulle is tweelings! Somtyd kan ek nie weet wie een op die ander is nie.

Share:
Corrections
My susters gaan by my kom kuier
Vandag gaan my twee susters vir my kom kuier! Nou geniet hulle hul vakansie, en hulle het besluit om my te kom sien. Ek is baie bly.Ek het net twee susters en hulle is 'n tweeling
Write a correction
Please enter between 25 and 8000 characters.

14 comments
Please enter between 0 and 2000 characters.