'n Self introduksie van Monwabisi Shaun Makhosi
Ek is Monwabisi Shaun Makhosi van Johannesburg. Ek is negentien jaar oud. Ek het italki besoek want ek wil die Afrikaanse taal leer.
Welkom! Ek is seker jy sal goeie ondersteuning kry hier, ek sal inloer so gereeld as wat ek kan.