Site Feedback

First notebook entry: Introducing myself

Goeie dag, my naam is Amanda.
Ek het twee kinders, sy naame is Liam en Guy. Ek het Suid-Afrika toegekom in 1982 met my moeder en fader, het skool toegegaan na Maraisburg. Maar my Afrikaans leer vas nie te goed nie, dis hoekom ek hier op die site wees, om te leer goed die taal.

Ek werk in n Afrikaans se plek en wil hulle wys ek ken die taal en sal mooi praat.

Dankie en geniet jou dag.

Share:

 

0 comments

    Please enter between 0 and 2000 characters.

     

    Corrections

    Goeie more, my vriendin~ Nou leer ek ook Afrikaans. Dis 'n baie maklike en interessante taal. Dis vol pret om die taal te leer.

    sy naame naam is Liam en Guy.

    moeder en fader  vader

    om te leer goed die taal
    om die taal goed te leer

    P.S. Due to the fact that I'm also an Afrikaans learner, I'm not able to correct it completely, but I do like to talk about Afrikaans,

    Write a correction

    Please enter between 25 and 8000 characters.

     

    More notebook entries written in Afrikaans

    Show More