tomasz
'n brandweerman het 'a katjie gered My eerste les: baie lekker! Ek het oor 'n verlore katjie gelees en in restaurant bestel. Dit sal voortgaan.
Jan 19, 2015 6:38 PM
Corrections · 1

'n Brandweerman het 'n katjie gered

My eerste les was baie lekker!
Ek het van 'n verlore katjie gelees en in 'n restaurant bestel.
Dit sal voortgaan.


Ek sal aanhou. <<Better choice of words.

 

Goed gedoen!

January 22, 2015
Want to progress faster?
Join this learning community and try out free exercises!