Ek praat met my vriende oor Afrikaans
Een van my vriende het gesê dat Afrikaans nie belangrik is nie, want hulle het gedag net mense in Suid-Afrika praat die taal.
Maar ek dink nie, want ek baie hou van die taal en ek dink dat dit interessant is om Afrikaans te leer. Dis 'n baie maklike taal, en ek hoop dat ek met Afrikaners kan praat.
Maar ek dink nie, want ek baie hou van die taal en ek dink dat dit interessant is om Afrikaans te leer. Dis 'n baie maklike taal, en ek hoop dat ek met Afrikaners kan praat.
Share:
Corrections
Ek praat met my vriende oor Afrikaans
Een van my vriende het gesê dat Afrikaans nie belangrik is nie, want hulle het gedag net mense in Suid-Afrika praat die taal.Maar ek dink nie, want ek
Write a correction
Please enter between 25 and 8000 characters.

2 comments
Please enter between 0 and 2000 characters.