Goeie Naand
My naam is Brooke en ek leer Afrikaans en baie andre taale. Ek praat Engels. Ek nie weet nie wat om te skryf nie. Ek behoef 'n onderwerp. Ek behoef 'n stortbad. Maar ek skryf. Ek wil skryf wou 'n lange brief skryf hê, sodat dit is die moeite werd is, maar ek nie weet nie wat om te skryf nie. So...goeie nag. Dankie.
My Afrikaans is quite basic, so you should wait and see what a native speaker has to say before taking my corrections too seriously.
Goeie Naand
My naam is Brooke en ek leer Afrikaans, asook baie ander tale. Ek praat Engels. Ek weet nie wat om te skryf nie. Ek behoef onderwerp. Ek het 'n behoefte aan 'n stortbad. Maar ek skryf. Ek wil 'n lang brief skryf, sodat dit is die moeite werd is. Ek weet nie wat om te skryf nie. So...goeie nag. Dankie.
Green = Corrections
Yellow = Not sure what you meant
Blue = Not sure how you wanted to relate to the stortbad(showertub)
Well done!