Petri
My storie :) Goeie dag, almal! Ek weet dat die Afrikaanse mense hier op italki baie skaars is, maar in elk geval wou ek iets skryf. Afrikaans is die eerste taal wat ek myself gestudeer het, en ook my gunsteling een! "Hoekom leer jy Afrikaans in Finland?" is 'n vraag wat ek dikwels hoor. Ja, Afrikaans is nie die nommer een vir die meeste Finse mense nie, maar ek het altyd van hierdie taal gehou en ek is baie bly dat ek dit gestudeer het! Ek het 'n ontsagwekkende vriend gemaak, en ons praat altyd Afrikaans met mekaar. Ek kan ook na Afrikaanse musiek luister, en ek moet vir julle sê; die Afrikaanse musiek is baie lekker! Ek hoop ek sal genoeg geld kry om Suid-Afrika toe te gaan.. Een dag.. Een dag sal ek dit doen! Ek hoop maar ook dat daar iemand is wie kan hierdie teks regmaak! :)) Lekker dag, almal!
Apr 27, 2015 11:30 AM
Corrections · 3
1

My storie :)

Goeie dag(no comma needed) almal! Ek weet dat die Afrikaanse mense hier op italki baie skaars is, maar in elk geval wou ek iets skryf. Very well done

Afrikaans is die eerste taal wat ek op my eie studeer het, en ook my gunsteling een! "Hoekom leër jy Afrikaans in Finland?" is 'n vraag wat ek dikwels hoor. Ja, Afrikaans is nie die nommer een taal vir die meeste(Not sure how I feel about the grammar but can be correct if "taal" is added) Finse mense nie, maar ek het altyd van hierdie taal gehou. Ek is baie bly dat ek dit studeer het! Ek het 'n ontsagwekkende(most people won't understand this means awesome, rather use "goeie/onsettende goeie") vriend gemaak, en ons praat altyd Afrikaans met mekaar. Ek kan ook na Afrikaanse musiek luister, en ek moet vir julle sê; die Afrikaanse musiek is baie lekker!

Ek hoop ek sal genoeg geld kry om Suid-Afrika toe te gaan.. Een dag.. Een dag sal ek dit doen!

Ek hoop maar ook dat daar iemand is wie kan hierdie teks regmaak! :)) (Sorry I took so long)

Lekker dag(no comma needed) almal!

 

Kudos! Very well done overall, most corrections were on grammatical points. 

May 14, 2015

Your piece is generally quite correct and understandable and as someone has already corrected it, I will just rewrite the sentences into what I think sounds the most natural :D 

Goeie dag, almal! Ek weet dat die Afrikaanse mense hier op italki baie skaars is, maar in elk geval wou ek iets skryf.

Goeie dag, almal! Ek weet daar is baie min Afrikaanse mense hier op italki, maar ek wou in elk geval iets probeer skryf. 

Afrikaans is die eerste taal wat ek myself gestudeer het, en ook my gunsteling een!

Afrikaans is die eerste taal wat ek alleen gestudeer het, en dit is ook my gunsteling.

 

"Hoekom leer jy Afrikaans in Finland?" is 'n vraag wat ek dikwels hoor.
Good!

Ja, Afrikaans is nie die nommer een vir die meeste Finse mense nie, maar ek het altyd van hierdie taal gehou en ek is baie bly dat ek dit gestudeer het!

Ja, Afrikaans is nou nie die nommer een taal vir Finse mense nie, maar ek het altyd van dit gehou en ek is baie bly dat ek dit gestudeer het. 

 

Ek het 'n ontsagwekkende vriend gemaak, en ons praat altyd Afrikaans met mekaar. 
Ek het 'n /baie belangrike/baie oulike/baie spesiale/baie goeie/ vriend gemaak en ons praat altyd Afrikaans met mekaar. 

Ek kan ook na Afrikaanse musiek luister, en ek moet vir julle sê; die Afrikaanse musiek is baie lekker!

Ek luister ook na Afrikaanse musiek en ek moet se, dit is rerig lekker. 

Ek hoop ek sal genoeg geld kry om Suid-Afrika toe te gaan.. Een dag.. Een dag sal ek dit doen!

Your sentence is perfect. I would have written it as:
Ek hoop dat ek eendag genoeg geld sal maak om Suid-Afrika toe te kan gaan. Een dag... een dag sal ek dit kan doen!


Ek hoop maar ook dat daar iemand is wie kan hierdie teks regmaak! :))
Ek hoop ook dat daar iemand hier is wat hierdie kan regmaak vir my! 

Grammar note: iemand wat hierdie kan. Not iemand wie kan hierdie :D 

Baie mooi geskryf! Jy is wonderlik!!

Lekker dag, almal!
Vir jou ook! 

June 29, 2015
Want to progress faster?
Join this learning community and try out free exercises!