my eerste skrapboek boedskap
ek is baie opgewonde om italki te praat. Julle moet vriendelik na my wees!
Hallo daar, Jon : )
Voorspoed met die eksamens!
Ek sou die sinne so skryf:
Ek is baie opgewonder om op italki te gesels (klink beter as 'praat).
Julle moet vriendelik teenoor my wees! (Natuurlik is ons vriendelik!)
Groetenis vanuit Brasilië