Site Feedback

Ek leer Afrikaans lag-lag

 

Ek is nog in Beijing, maar ek sal die volgende maand /engeland toe gaan. Nou hou ek aan Afrikaans leer. Ek het 'n probleem gevind, dat Afrikaans nie moeilik is nie om te leer, maar dis baie moeilik om daarna te luister. My ore kan nie veel Afrikaans verstaan nie, wat die probleem is. Ek het reeds 'n groter woordeskat, en kan baie Afrikaanse essays lees. Ek hoef meer Afrikaans te kan oefen en praat.

Ek moes hierdie maand /engeland aangekom het, maar ek kon nog nie my visa kry nie. Daarvoor het ek meer tyd met my meisie en my vriende. Dis uitstekend. Een van my vriende leer nou Nederlands. Dalk kan ek met hom praat, weet nie op hy kan verstaan nie. In Tjina, weet ek nie op daar iemand is wat Afrikaans hier kan praat.

Share:

 

0 comments

    Please enter between 0 and 2000 characters.

     

    Corrections

    No corrections have been written yet. Please write a correction!

    Write a correction

    Please enter between 25 and 8000 characters.

     

    More notebook entries written in Afrikaans

    Show More