From South AfricaLiving in Other, South Africa (14:58 UTC+02:00)
About Me
italki teacher since Jun 19, 2022
Hello, ek is tutor Sonja!
Ek woon in die pragtige moederstad kaapstad in Suid Afrika. Ek is hier gebore en groot gemaak so ek bly al my hele lewe lank hier.
Ek is 19 jaar oud en gee al n volle een jaar aanlyn en aflyn klas vir kinders reg oor n hele paar lande. Met n 120 uur geakkrediteerde TEFL serftifikaat. Ek is ook besig met n aanlyn kursus genoemd "project management" deur Universiteit van Kaapstad.
Me as a Teacher
Ek as n juffrou is n baie rustige,verstaanbare en omgee persoon, nie net as n juffrou nie maar asook in die algemeen. Ek hou daar van om mense te help en hulle te sien hulle doelwitte te bereik. Ek sal n ekstra myl vir jou loop en jy sal altyd my nommer een prioriteit wees!
My lessons & teaching style
Lesse saam my is altyd lekker en vol grappies en altyd iets nuuts om te leer. EK pas aan by jou leerstyl en werk saam met jou aan dit wat jy wil bereik.
My teaching material
PDF file
Text Documents
Presentation slides/PPT
Audio files
Image files
Video files
Quizzes
Homework Assignments
5.0
Rating
2
Students
5
Lessons
83%
Attendance
100%
Response
5.0
Rating
2
Students
5
Lessons
83%
Attendance
100%
Response
Afrikaans Lessons
Trial Lesson
0 lessons completed
USD 6.00+
Afrikaans taal en begrip.
A1 - C2General5 lessons completed
USD 8.00
Package with 6% off
Availability
Based on your timezone (UTC+00:00)
1 Review
Rodriguez
2 Afrikaans lessons
Sorry, this content has been removed by its author.