courtney-ann

Community Tutor
Teaches
Afrikaans
Native
Speaks
English
Native
Other
From South AfricaLiving in Other, South Africa (18:58 UTC+02:00)
About Me
italki teacher since Jan 8, 2023
My naam is Courtney en ek is van Suid- afrika Kaapstad. Ek is 23 jaar oud en ek is n afrikaanse onderwyser. Engels is my eerste huistaal aangesien ek in 'n Engelse huis grootgeword het. Ek het ook grootgeword om afrikaans te leer aangesien my ouers afrikaanssprekende mense is. Ek hou baie van lekker kos eet en oek van baie nuwe dinge uit probeer. Ek hou daarvan om netflix te kyk en te chill saam met vriende en familie. Ek hou ook daarvan om verskillende dinge oor ander godsdienste en kulture te leer, nie net in Suid-Afrika nie, maar regoor die wêreld. Ek hou van troeteldiere veral honde. Ek hou meestal daarvan om nuwe mense te ontmoet en nuwe vriende te maak.

Afrikaans Lessons

Spelling en betekenis
A1 -  A2

General

0 lessons completed
USD 8.00+

Availability

Based on your timezone (UTC+00:00)

Reviews

The teacher has no reviews yet. Book a lesson and be the first to leave a review!
Your final payment will be made in USD