From South AfricaLiving in Other, South Africa (03:16 UTC+02:00)
Certified TEFL teacher English and Afrikaans
About Me
italki teacher since Mar 10, 2023
My naam is Noelene en ek is van Suid-afrika. Ek is 47 jaar oud en geniet om kinders afrikaans te leer.
Me as a Teacher
Ek glo ons moet kan pret he in die klas en dat die behoeftes van die leerlinge belagrik is. Ek is harwerkend. Ek beplan al my lesse vooraf want as jy weet wat jy gaan voorle is dit makliker om die les te hou
My lessons & teaching style
Ek stel die behoeftes van die leerlinge eerste en help hulle om hul volle aandag aan hulle werk te kan gee. Ek glo daar moet baie tyd wees vir die leerling om te kan praat en dat ons as onderwyssers na hulle meer moet luister so dat ons kan verstaan wat hulle leer planne is. Ek stel belang in my leerlinge se uitpunt sodat ons dit saam kan bereik. My klasse is pret en leervol. Ek kan help met taal en uitsrpaak van woorde. Ons kan saam leer hoe om lekker Afrikaans te praat
My teaching material
Articles and news
Flashcards
Text Documents
Quizzes
Afrikaans Lessons
Comprehension and pronunciation
A1 - B1Conversation Practice0 lessons completed
USD 5.00+
Package with 10% off
Availability
Based on your timezone (UTC+00:00)
Reviews
The teacher has no reviews yet. Book a lesson and be the first to leave a review!