From South AfricaLiving in Tshwane Metro , South Africa (01:48 UTC+02:00)
Gekwalifiseerde Onderwyser!
Qualified Teacher
About Me
italki teacher since Mar 8, 2023
Ek is 'n Mamma van 3 wonderlike kinders.
My passie is onderwys en ander mense help waar ek moontlik kan. Ek geniet sport soos netbal en krieket en speel self netbal weekliks.
Ek geniet dit om telees, en films tekyk en tyd in die natuur spandeer.
Ek glo die belangrikste waarde wat iemand kan gee is eerlikheid.
Ek is 'n georganiseerde mens, en hou daarvan as dinge in orde is, en alles hoort op sy plek :)
Me as a Teacher
Ek as 'n Juffrou is vol pret en geduld.
Ek geniet dit om iemand iets teleer en vordering tesien in wat hulle doen.
Ek hou daavan om doelwitte testel en my studente tehelp om elkeen tebereik.
Ek hou daarvan as my studente lag, daarom probeer ek altyd my lesse propvol vreugde aanbied en my lesse pret maak.
My lessons & teaching style
My onderwys styl behels die volgende:
1. betrokkenheid deur student
2. tegnieke om maklik teleer
3. eenvoudig maar lekker
4. ek gebruik baie eksterne werkskaarte en lees kaarte
5. kommunikasie
My teaching material
PDF file
Text Documents
Presentation slides/PPT
Audio files
Image files
Video files
Articles and news
Quizzes
Test templates and examples
Homework Assignments
Afrikaans Lessons
Trial Lesson
0 lessons completed
USD 5.00+
Afrikaans vir algemene gesprekke
B1 - C1Conversation Practice0 lessons completed
USD 10.00+
Availability
Based on your timezone (UTC+00:00)
Reviews
The teacher has no reviews yet. Book a lesson and be the first to leave a review!