Corrections · 5
Eerste Inskrywing
Hierdie is my eerste notaboek inskrywing. Ek het nie veel te sê nie, dus praat ek oor myself en my ervaring met Afrikaans. Ek het twee maande Afrikaans gestudeer en terwyl ek steeds dit moeilik vind, is dit reeds makliker.Tot dusver het ek het vier lesse gehad en dit geniet. Ek studeer Afrikaans een uur elke dag maar dit is hoofsaaklik woordeskat. Ek het nodig om my taalwerk te verbeter. My gunsteling sport is rugby. Ek het rugby elf jaar gespeel, en ek hoop om aan te hou. Ek geniet ook om ander sport dophou, soos unierugby, krieket, en sokker. Ek is lief om Afrikaans te leer en ek sal aanhou te leer tot ek maklik kan gesels met 'n Afrikaanse persoon.
Eerste Inskrywing
Hierdie is my eerste notaboekinskrywing. Ek het nie veel om te sê nie, so ek sal praat oor myself en my ervaring met Afrikaans leer. Ek het vir twee maande Afrikaans gestudeer en terwyl ek dit steeds moeilik vind, is dit makliker gewees as toe ek begin het. Dusver, ek het vier lesse gehad en het hulle almal geniet. Ek leer Afrikaans vir een uur elke dag, maar dit is hoofsaaklik woordeskatwerk. Ek moet my grammatika verbeter. My gunsteling sport is rugbyliga. Ek het elf jaar rugby gespeel, en ek hoop om aan te hou speel. Ek geniet ook om ander sport dop te hou, soos rugby-unie, krieket, en sokker. Ek is lief vir Afrikaans leer, en ek sal aanhou om te leer totdat ek maklik met 'n Afrikaanse persoon kan praat.Vous souhaitez progresser plus vite ?
Rejoignez cette communauté d'apprentissage et essayez les exercices gratuits !
Ne manquez pas cette occasion d'apprendre une langue depuis chez vous. Découvrez notre sélection de professeurs de langues expérimentés et inscrivez-vous dès maintenant à votre premier cours !
Commencez à apprendre aujourd'hui
