Dit is bitter koud!
Hi almal!
Ek hoop dat julle is goed! Herfs kom stadig in Oostenryk. Vandag die weer was nie goed nie. Dit was swaar reën en dit was bitter koud. Ek hoop die weer sal verbeter.
Recherche parmi différents professeurs en Anglais…
Corrections · 1
1
Dit is bitter koud!
Hi almal!Ek hoop dat dit goed gaan met julle! Herfs kom stadig in Oostenryk. Vandag was die weer nie goed nie. Daar was swaar reën en dit was bitter koud. Ek hoop die weer sal verbeter.
Vous souhaitez progresser plus vite ?
Rejoignez cette communauté d'apprentissage et essayez les exercices gratuits !
Ne manquez pas cette occasion d'apprendre une langue depuis chez vous. Découvrez notre sélection de professeurs de langues expérimentés et inscrivez-vous dès maintenant à votre premier cours !
Commencez à apprendre aujourd'hui
