Recherche parmi différents professeurs en Anglais…
Kelly Rae ParkerTuteur communautaire
Afrikaans ofoen (When the word 'to' in an English sentence means in order to do something) Ek gaan winkel toe om nuwe klere te koop. Ek gaan winkelsentrum toe om klere te koop. Ek gaan winkel toe om te kyk. Ek gaan winkel toe om inkoppies te koop. Ek gaan werk toe om geld te verdien. Ek gaan werk toe om geld vir my vakanisie te verdien. Ons gaan Campsbaai toe om te swem. Ons gaan Campsbaai toe om te gaan swem. Ons gaan Campsbaai toe om in die see te swem. Ek gaan strand toe om te ontspan. Ek gaan dorp toe om my vriend te ontmoet. Ek gaan dorp toe om my vriend vir koffie te ontmoet. Ek gaan park toe om te lees. Ek gaan park toe om my boek te lees. Die kinders gaan park toe om te speel. Die kinders gaan park toe om saam met hulle vriende te speel. Ek gaan swembad toe om te swem. Ek gaan swembad toe om my duik te oefen. Volgende jaar dink ek gaan ons Suid-Afrika toe om my man se familie te kuier. In twede jaar wil ons gaan Namibia toe om Etosha te besoek. Een dag wil ons gaan Canada toe om my Pa te kuier. Een dag wil ons gaan Hawaii toe on te ontspan.

Corrections · 4

0

Afrikaans oefening (When the word 'to' in an English sentence means in order to do something)

Ek gaan winkel toe om nuwe klere te koop.
Ek gaan winkelsentrum toe om klere te koop.
Ek gaan winkel toe om te kyk.
Ek gaan winkel toe om inkoppies te koop.

Perfek!

Ek gaan werk toe om geld te verdien.

Ek gaan werk toe om geld vir my vakanisie te verdien.

Puik!

Ons gaan Campsbaai toe om te swem.
Ons gaan Campsbaai toe om te gaan swem.
Ons gaan Campsbaai toe om in die see te swem.
Ek gaan strand toe om te ontspan.

Uitstekend!

Ek gaan dorp toe om my vriend te ontmoet.
Ek gaan dorp toe om my vriend vir koffie te ontmoet.

Goed!

Ek gaan park toe om te lees.
Ek gaan park toe om my boek te lees.
Die kinders gaan park toe om te speel.
Die kinders gaan park toe om saam met hulle vriende te speel.

Perfek!

Ek gaan swembad toe om te swem.
Ek gaan swembad toe om my duik te oefen.

Knap!

Volgende jaar dink ek ons gaan Suid-Afrika toe om vir my man se familie te kuier.
In die tweede jaar wil ons Namibia toe gaan om Etosha te besoek.(of: Die volgende jaar wil ons...)
Een dag wil ons Kanada toe gaan om vir my pa te kuier.
Een dag wil ons Hawaii toe gaan om te ontspan.

Vous souhaitez progresser plus vite ?

Rejoignez cette communauté d'apprentissage et essayez les exercices gratuits !

Ne manquez pas cette occasion d'apprendre une langue depuis chez vous. Découvrez notre sélection de professeurs de langues expérimentés et inscrivez-vous dès maintenant à votre premier cours !

Commencez à apprendre aujourd'hui