Yair
'N paar vrae oor Afrikaans Hey vriende, Ek het vandag weer 'n paar nuwe vrae: 1. "dit is ‘n skuins tafel" OF “dit is ‘n skuinse tafel”? 2. “so teen agt uur”? “around 8 o’clock” or “coming up to 8 o’clock (i.e. right before 8 o’clock) 3. Wat is die verskil tussen: "ek is al uitgeput” “ek is klaar uitgeput” “ek is al klaar uitgeput” ? 4. wat is die verskil tussen "iemand nooi" en "iemand uitnooi" (to invite somebody)? 5. wat is die meervoud van “aanbod”? Baie dankie, Yair
23 nov. 2017 16:54
Réponses · 1
1
1. Dit is 'n skuins tafel. 2. Nee, aguur presies: Ek sal teen aguur reg wees. = I'll be done by eight 'o clock. 3. Almal is dieselfde. 4. Beide is dieselfde. 5. Aanbiedinge.
23 novembre 2017
Vous n'avez pas encore trouvé vos réponses ?
Écrivez vos questions et profitez de l'aide des locuteurs natifs !