Yair
'N paar vrae oor Afrikaans Hey vriende, Ek het vandag weer 'n paar nuwe vrae: 1. "jy kan jou situasie net tien keer vererger" Net = only, maar dis in hierdie konteks nie logies nie… Wat is die juiste vertaling? 2. wat is die verskil tussen 'n "luitjie" en 'n "oproep"? 3. "jy kan 'n vet fout maak as jy toelaat dat jy in hierdie stadium gaan toegee aan verlieding" ek kan nie die woord "verlieding" in die woordeboek vind nie. Moet dat miskien "verleiding" wees? 4. wat is die verskil tussen "iets oplig" en "iets optel"? 5. wat is die verskil tussen 'n "fliek" en 'n "rolprent"? Baie dankie, Yair
2017年11月23日 16:53
回答 · 1
1
1. Ek verstaan nie jou vraag mooi nie. Jy kan jou situasie net tien keer vererger = You can only worsen your situation ten times more. Dit maak sin. 2. Beide is dieselfde. "Luitjie" is meer informeel. 3. "Verleiding", ja :) 4. Ek sou sê om iets op te lig impliseer dat dit reeds van die grond af is en jy hys dit verder van die grond af weg. Om iets op te tel impliseer dat die voorwerp nog op die grond is voor die aksie uitgevoer word. 5. Beide is dieselfde.
2017年11月23日
まだあなたの答えが見つかりませんか?
質問を書き留めて、ネイティブスピーカーに手伝ってもらいましょう!
Yair
言語スキル
アフリカーンス語, カタルーニャ語, オランダ語, 英語, ゲール語 (アイルランド語), ヘブライ語, ハンガリー語, 日本語, スペイン語
言語学習
ゲール語 (アイルランド語), ハンガリー語