Marko
Ek dink daar is nie 'n universele antwoord nie. Dit hang daarvan af waarvoor jy die tale nodig het. Maar as jy iemand is wat nog nooit 'n vreemde taal geleer het nie, dink ek dat jy inderdaad eers op een taal moet fokus. Anders kan gebeur dat jy met baaie tale begin maar nooit 'n taal rêrig leer gebruik. Ek het onlangs besluit dat ek én Oekraiens én Russies sal bly leer, ook al is duidelik dat die tale mekaar in my kop gaan blokkeer omdat hulle so op mekaar lyk.
2022年10月29日 20:59
訂正 · 1

Hello Marko, Ek stem inderdaad saam met jou ! N mens moet eers een taal goed leer ken voor jy n volgende taal wil leer, want anders gaan jy deurmekaar raak. Fokus eers op een taal en dan kan jy na die volgende taal beweeg. Indien jy belangstel om eers te fokus op Afrikaans kontak my vir n less. :) Lekker dag !
2022年11月28日
もっと早く上達したいですか?
この学習コミュニティに参加して、無料の練習問題を試してください!
Marko
言語スキル
アフリカーンス語, クロアチア語, オランダ語, フランス語, フリジア語, ドイツ語, イタリア語, その他, ロシア語, スロベニア語, ウクライナ語, イディッシュ語
言語学習
アフリカーンス語, フランス語, フリジア語, ドイツ語, イタリア語, その他, ロシア語, ウクライナ語, イディッシュ語