Search from various 영어 teachers...
Jean Hemmo Dineka
My self-introduction in Afrikaans (1) Nota: Dit is eintlik 'n verslag dat is opgedeel in twee dele, vanweë die teks inhoud. Dus indien jy dit wil regstel, moet u dit sien as 'n soort van boek wat u moet openslaan. :D Geagte lesers, Vir jou lê die zelfintroductie notebook in die Afrikaans. Dit is eintlik my eerste notebook in een van die tale wat ek aan die leer is. Daarom wens ek julle almal baie lees plesier! Laat ek alvast begin te vertel, dat ek dit pragtig vind, dat daar op hierdie medium soveel aandag bestee word aan die sosiale omgang waarin'' die leer van 'n nuwe taal byvoorbeeld, moontlik is. Daarbenewens ontstaan ​​daar ook baie internasionale kontakte, wat my in die besonder baie interesseer. Dat daar soveel mense sou saamkom het ek egter nie verwag nie, daarom is dit tog weer 'n pragtige gesig. Maar by 'n sociaalnetwerk hoor die gebruikers hom natuurlik wel tuis voel, daarom kan ek daarvan uitgaan dat Italki hom sal oorneem na die (moontlike) wense van die gebruikers. Dit lyk vir my prakties onwaarskynlik dat 'n site soos italki die tema veiligheid nie as eerste prioriteit het. Want dit leer in 'n onvertrouwd omgewing maak dit leer ondoenlijk. Mens moet naamlik op die hoogte gebring word dat wangedrag in verskeie vorme nie word geduld, en dat mense van (eventueel) albei partye weet hoe hulle met mekaar om te gaan, sonder die vertroue (in mekaar) uit die oog te verloor. Dit is van belang dat daar gereken moet word op 'n vertroude en leerzame omgewing, maar dat die algemene veiligheid ook moet gehandhaaf word. Met die doel dat daar ruimte word geskep vir nuwe ontwikkelinge in die toekoms.
2012년 8월 15일 오전 9:21
교정 · 2
1

My self-introduction in Afrikaans (1)

Nota: Dit is eintlik 'n verslag dat is opgedeel in twee dele, vanweë die teks inhoud. Dus indien jy dit wil regstel, moet u dit sien as 'n soort van boek wat u moet openslaan oopslaan. :D



Geagte lesers,

Vir jou lê die zelfintroductie notebook self bekendstellende notaboek inskrywing in Afrikaans.
Dit is eintlik my eerste notebook notaboek inskrywing in een van die tale wat ek aan die leer is.
Daarom wens ek vir julle almal baie lees plesier!

Laat ek alvast nou begin te vertel, dat ek dit pragtig vind, dat daar op hierdie medium soveel aandag bestee word, aan die sosiale omgang waarin'' die leer van 'n nuwe taal byvoorbeeld, moontlik is. Daarbenewens ontstaan daar ook baie internasionale kontakte, wat my in die besonder baie interesseer. Dat daar soveel mense sou saamkom het ek egter nie verwag nie, daarom is dit tog weer 'n pragtige gesig. Maar By 'n sociaalnetwerk sosiale netwerk hoor sal die gebruikers hom natuurlik wel tuis voel, daarom kan ek daarvan op uitgaan om te sê dat Italki hom sal oorneem gee na aan die (moontlike) wense van die gebruikers. Dit lyk vir my prakties onwaarskynlik dat 'n site webwerf soos italki die tema van veiligheid nie as eerste prioriteit het nie, want dit leer in 'n onvertrouwd onvertroude omgewing maak dit ondoenlijk onmoontlik. Mense moet naamlik op die hoogte gebring word dat wangedrag in verskeie vorme nie word geduld geduld word nie, en dat mense van (eventueel) albei partye weet hoe hulle om met mekaar om te gaan, sonder die om vertroue (in mekaar) uit die oog te verloor. Dit is van belang dat daar gereken moet word op 'n vertroudebetroubare en leersame omgewing, maar dat die algemene veiligheid ook moet gehandhaaf word.
Met die doel dat daar ruimte word geskep (geskep word) vir nuwe ontwikkelinge in die toekoms.

2013년 1월 2일
我的天哪! 看不懂~~
2012년 8월 15일
더 빨리 진행하고 싶나요?
이 학습 커뮤니티에 참여하고 무료로 연습해보세요!

집에서 편안하게 언어를 배울 수 있는 기회를 놓치지 마세요. 경험 많은 강사진을 살펴보고 지금 바로 첫 수업을 신청하세요!

Jean Hemmo Dineka
언어 구사 능력
보스니아어, 덴마크어, 네덜란드어, 프랑스어, 이탈리아어, 룩셈부르크어, 노르웨이어, 포르투갈어, 세르비아어
학습 언어
보스니아어, 덴마크어, 프랑스어, 이탈리아어, 룩셈부르크어, 노르웨이어, 포르투갈어, 세르비아어