Fredrik Zhang
iets onlangs Die vakansies gaan gou-gou verby, en ek moet self na my studies teruggooi. Maar julle kan sien dat ek Japanees as een van my aangelerende tale bygevoeg het. Dis nie dat ek aandag wil vestig nie. Dis aangaande 'n groot plan van my gesin. Ons het beplan om na Europa te verhuis en dit beteken dat ons binne jare ons huis in Beijing sal verlaat. Al vat dit ten minste 5 jaar, is dit nogtans 'n belangrike besluit vir ons almal. Ek voel gelukkig omdat ek altyd van Europa hou en dit is 'n groot kans vir my om 'n nuwe lewe en loopbaan hier te ontwikkel. Maar wat het dit met Japanees te doene? Dis want ek is bang dat as ek my huis verlaat, sal ek my identiteit verloor as die seun van my eie ouens. En die unieke feit is dat hulle Japanees praat, wat baie verskillend is van meeste Sjinese. So ek glo dat ek ook nie dieselfde soos my huisgenote wil word nie. so ek het besluit om Japanees by te voeg as een van my "taallys" om later aan te leer. Maar interessant is, ek wil nie he dat my toekomstige kinders ook Japanees moet aanleer nie. Hoekom? bly dat jul vra. Omdat my uniqueness is Afrikaans! :D
2014년 4월 25일 오후 10:57
교정 · 6
1

iets onlangs

Die vakansies gaan gou-gou verby, en ek moet self na my studies teruggooi terugkeer. Julle kan sien dat ek Japanees as een van my aangeleerde tale bygevoeg het. Dis nie dat ek aandag wil vestig nie. Dis aangaande 'n groot plan van my gesin. Ons het beplan om na Europa te verhuis en dit beteken dat ons binne jare ons huis in Beijing sal verlaat. Al vat dit ten minste 5 jaar, is dit nogtans 'n belangrike besluit vir ons almal. Ek voel gelukkig omdat ek altyd van Europa hou en dit is 'n groot kans vir my om 'n nuwe lewe en loopbaan hier te ontwikkel. Maar wat het dit met Japanees te doen? Dis want omdat ek is bang dat as ek my huis verlaat, sal ek my identiteit verloor as die seun van my eie ouens ouers. En die unieke feit is dat hulle Japanees praat, wat baie verskillend is van meeste Sjinese. So ek glo dat ek ook nie dieselfde soos my huisgenote (the word means housemates, is that what you meant?) wil word nie. so Ek het besluit om Japanees by te voeg as een van my "taallys" om later aan te leer. Maar wat interessant is, is ek wil nie he dat my toekomstige kinders ook Japanees moet aanleer nie. Hoekom? Bly dat jul vra. Omdat my uniekheid Afrikaans is! :D
2016년 2월 25일
Knap gedaan! Baie goed alhoewel dit baie vormeel is. Na watse land toe will jou ouers verhuis?
2016년 2월 25일
@Nae Thanks.))
2015년 12월 8일
Omg cool, your Afrikaans is on point, really good : ) ^^
2015년 12월 8일
더 빨리 진행하고 싶나요?
이 학습 커뮤니티에 참여하고 무료로 연습해보세요!