Kevin Liang
My eerste inskrywing. My naam is Kevin en ek is 'n Student. Ek liefde roomys en sjokolade. Sjokolade roomys is 'n lekker voedsel! Ek ook liefde om film te kyk, my gunsteling film in Afrikaans is "Pad na Jou Hart". Ek begin te leer Afrikaans verlede week, en dit gaan goed! Ek kan lees meer as ek kan skyrf, en my grammer is sleg. Baie dankie!
2014년 6월 19일 오전 12:41
교정 · 1

My eerste inskrywing.

My naam is Kevin en ek is 'n student. Ek is lief vir roomys en sjokolade. Sjokolade roomys is 'n lekker voedsel! Ek is ook lief om films te kyk, my gunsteling film in Afrikaans is "Pad na Jou Hart". Ek het begin om Afrikaans leer verlede week, en dit gaan goed! Ek kan lees meer as wat ek kan skyrf, en my grammatika is sleg.

Baie dankie!

 

Green/Groen = Grammitika korreksies

Dit wil voorkom dat jy baie goed doen vir 'n nuwe student van Afrikaans. Baie voorspoed met jou studies.

Jy is welkom om my te bevriend en skryfmaats(penpals) te wees om jou afrikaans te verbeter ten opsigte van skryf, en later vir praat ook.

 

Vriendelike groete

 

Richard

2014년 9월 2일
더 빨리 진행하고 싶나요?
이 학습 커뮤니티에 참여하고 무료로 연습해보세요!