교정 · 2
'n Fliek in die begraafplaas
Naweek, Ek kyk die film "Mean Girls" in 'n begraafplaas. Ek gaan met vriende. Die begraafplaas is 'n beroemd een in Hollywood. Baie beroemd mense begrawe daar. Oud Hollywood sterre. Dit is nie griselig nie. Dit is baie pratige en snaaks. Drie duisend vyf honder mense kom kyk die fliek. Ons het geeet a toebroodjies en appelwyn gedrink. Dit was a goet naweek.
Sou jy sien 'n fliek in 'n begraagplaas?
Die sonsondergang in die begraafplaas met al die mense.
Dit is naweek. Ek kyk die film "Mean Girls" in 'n begraafplaas. Ek het saam met vriende soontoe gegaan. Die begraafplaas is 'n beroemde een in Hollywood. Baie beroemde mense en ou Hollywood sterre is daar begrawe. Dit is nie vir my grieselrig nie, inteendeel dit is pragtig en snaaks. Drieduisend en vyfhonderd mense het die fliek kom kyk. Ons het toebroodjies geeet en applelwyn gedrink. Dit was 'n goeie naweek.
Sou jy na 'n fliek in 'n begraafplaas kyk? Die begraafplaas met die sonsondergang en al die mense in die agtergrond.
더 빨리 진행하고 싶나요?
이 학습 커뮤니티에 참여하고 무료로 연습해보세요!
집에서 편안하게 언어를 배울 수 있는 기회를 놓치지 마세요. 경험 많은 강사진을 살펴보고 지금 바로 첫 수업을 신청하세요!
오늘 학습 시작하기
