Hallo
Hallo, ek's yaron en ek is van Israel af. Ek is baie stel in Afrikaans belang, en ek leer dit vir amper 'n jaar. Ek ken drie tale, en Afrikaans sal my vierde wees. My vriend het 'n troeteldier, sy het 'n hond. Ek hou baie van honde, maar ek glad nie hou van katte nie.
다양한 영어 선생님을 검색해 보세요...
교정 · 5
1
Hallo
Hallo, ek's yaron en ek is van Israel af. Ek is baie stel in Afrikaans belang, (Ek stel baie belang in Afrikaans) en ek leer dit vir amper 'n jaar. Ek ken drie tale, en Afrikaans sal my vierde wees. My vriend het 'n troeteldier, sy het 'n hond. Ek hou baie van honde, maar ek glad nie hou van katte nie. (Ek hou glad nie van katte nie)Yaron, dit is baie goed!! Ek is baie beindruk!! Behalwe die woord orde is dit foutloos! Goed gedaan!
0
Hallo
Hallo, ek's Yaron en ek kom van Israel af. Ek stel baie belang in Afrikaans en ek leer dit vir amper 'n jaar. Ek ken drie tale en Afrikaans sal my vierde wees. My vriend het 'n troeteldier. Sy het 'n hond. Ek hou baie van honde, maar ek hou glad nie van katte nie.더 빨리 진행하고 싶나요?
이 학습 커뮤니티에 참여하고 무료로 연습해보세요!
집에서 편안하게 언어를 배울 수 있는 기회를 놓치지 마세요. 경험 많은 강사진을 살펴보고 지금 바로 첫 수업을 신청하세요!
오늘 학습 시작하기
