다양한 영어 선생님을 검색해 보세요...
Israel flagYaron Bar
'n Interessante fliek Ek hou baie van die batman flieks. Dié flieks is uitsondering! Hulle is oor 'n man wat Bruce Wayne genoem is. Sy ouers was ryk en bekende mense van Gotham stad, en hulle was geskiet toe hy 'n klein kinder was. Toe sy ouers gemoor was, wou hy misdaad veg en veg mense wat breek die wet. Hy het 'n bediende, sy naam is Alfred. Batman het baie vyande, soos die Joker en die Katvrou.

교정 · 2

1

'n Interessante fliek

Ek hou baie van die Batman flieks. Dié flieks is uitsondering uitstekend! Hulle (Dit) gaan oor 'n man wat Bruce Wayne genoem word. Sy ouers was ryk en bekende mense van Gotham stad, en hulle was geskiet toe hy 'n klein kinder was. Toe sy ouers vermoor was, wou hy misdaad veg en mense veg wat die wet breek. Hy het 'n bediende dienskneg, sy naam is Alfred. Batman het baie vyande, soos die Joker en die Katvrou.


Nie sleg nie. Hou so aan!

uitsondering= exception (uitstekend= exceptional)

bediende= vroulik (a maid)

더 빨리 진행하고 싶나요?

이 학습 커뮤니티에 참여하고 무료로 연습해보세요!

집에서 편안하게 언어를 배울 수 있는 기회를 놓치지 마세요. 경험 많은 강사진을 살펴보고 지금 바로 첫 수업을 신청하세요!

오늘 학습 시작하기