다양한 영어 선생님을 검색해 보세요...
Croatia flagDomagoj Marjanović
My Afrikaans notaboek! Hi almal! Vandag het ek 'n notaboek vir Afrikaans leer begin! My doel is elke dag een bladsy om te skryf. Ek het nog baie probleme met die Afrikaanse sin structuur. Weet iemand waar ek hulp vind kan? Dankie! PS: Ek het die vlag myself getrek :)

교정 · 3

1

My Afrikaanse notaboek!

Hi almal! 

Vandag het ek 'n notaboek vir Afrikaans leer begin (of: my Afrikaanse studies)! My doelwit is om elke dag een bladsy om te skryf. Ek het nog baie probleme met die Afrikaanse sinstruktuur. Weet iemand waar ek hulp kan vind kan? Dankie!

NS (naskrif): Ek het die vlag myself getrek :)


doel= purpose

doelwit= goal

Jy kan tussen my besprekinge kyk. Ek het 'n bespreking gemaak van die sinstruktuur in Afrikaans sowel as hoe om die infinitief te gebruik ;)

0
Dankie!
0
Dis goed. Sterke!

더 빨리 진행하고 싶나요?

이 학습 커뮤니티에 참여하고 무료로 연습해보세요!

집에서 편안하게 언어를 배울 수 있는 기회를 놓치지 마세요. 경험 많은 강사진을 살펴보고 지금 바로 첫 수업을 신청하세요!

오늘 학습 시작하기