Najaar
Hi almal,
Ek is so excited want ek gaan weer na Suid-Afrika toe. My Oupa vir my ma vertel ek kon vir hom en my Ouma kom kuier.
Ek is so bly, omdat ek kan my Afrikaans practise en my family sien. Ek kan nie wag nie.
다양한 영어 선생님을 검색해 보세요...
교정 · 3
1
Ek stem saam met Melissa se nasienwerk. 'n Paar wenke:
Ek is so opgewonde , want ek gaan weer na Suid-Afrika toe.In Afrikaans kom daar voor "want; maar" 'n komma. Voor "omdat" word 'n komma nie gewoonlik gebruik nie.
My oupa het vir my ma vertel dat ek vir hom en my ouma kan kom kuier.
"oupa" is met 'n klein letter omdat dit nie as 'n aanspreekvorm hier gebruik is nie. Met ander woorde, as jy gesê het: "Oupa, ek kom vir jou kuier", was dit anders, want nou gebruik jy dit amper as 'n naam. Dieselfde geld vir "ouma".
Knap gedaan!
1
Hi almal,
Ek is so opgewonde want ek gaan weer Suid-Afrika toe. My oupa het vir my ma vertel dat ek vir hom en my ouma kan kom kuier.
Ek is so bly, omdat ek my Afrikaans sal kan oefen en my familie sien. Ek kan nie wag nie.

0
lekker!
더 빨리 진행하고 싶나요?
이 학습 커뮤니티에 참여하고 무료로 연습해보세요!
집에서 편안하게 언어를 배울 수 있는 기회를 놓치지 마세요. 경험 많은 강사진을 살펴보고 지금 바로 첫 수업을 신청하세요!
오늘 학습 시작하기