다양한 영어 선생님을 검색해 보세요...
Kelly Rae Parker커뮤니티 튜터
'n Bietjie Afrikaans. As dit vir ons huweliksherdenking mooi weer is gaan ons golf speel. Jy weet mos dat ek hoe nie van koue weer nie. Ons huweliksherdenking is Desember sewende dus is die weer gewoonlik koud. My verjaarsdag is ook op Desember elfde, vir die laaste vier jaar het ek in Suid-Afrika wees, maar hierdie jaar sal ek in England wees. Ek is 'n bietjie hartseer oor dit want die weer is baie beter en derhalwe is daar meer dinge wat ek kan doen.

교정 · 5

1

'n Bietjie Afrikaans.

As dit vir ons huweliksherdenking mooiweer is gaan ons gholf speel. Jy weet mos dat ek  nie van koue weer hou nie. Ons huweliksherdenking is die sewende Desember , dus is die weer gewoonlik koud. My verjaarsdag is ook op die elfde Desember. Vir die afgelope vier jaar was ek in Suid-Afrika wees, maar hierdie jaar sal ek in England wees. Ek is 'n bietjie hartseer daaroor dit , want die weer is baie beter en derhalwe is daar meer dinge wat ek kan doen.

Uitstekende inskrywing! ;)

더 빨리 진행하고 싶나요?

이 학습 커뮤니티에 참여하고 무료로 연습해보세요!

집에서 편안하게 언어를 배울 수 있는 기회를 놓치지 마세요. 경험 많은 강사진을 살펴보고 지금 바로 첫 수업을 신청하세요!

오늘 학습 시작하기