Gister
Gister het ek my man gholf geneem. Hy was saam met my pa gholf speel. Gewoonlik speel ek ook, maar gister was die gholfbaan te moeilik vir my want ek is net ‘n nuwe speler. Ek wou nie by die huis bly nie, en want ons het net een kar moes ek my man gholf gevat. Daarna het ek rondom die platteland gery. Gister was die lig in die hemel so mooi. Ek het my kamera geneem sodat ek ‘n paar foto`s kon neem . Ek is nie ‘n goeie fotograaf nie en dit was meer moeilik as wat ek gedink het. Daarna twee en ‘n half uur het ek my mann van die gholfbaan gehaal. Want dit was nog vroeg, het ons aandete saam met my ouers geeet.
다양한 영어 선생님을 검색해 보세요...
교정 · 3
0
Gister
Gister het ek my man gholf (gholflesse?) geneem. Hy was saam met my pa om gholf te speel (of: hy het saam my pa gholf gespeel). Gewoonlik speel ek ook, maar gister was die gholfbaan te moeilik vir my , want ek is net ‘n nuwe speler. Ek wou nie by die huis bly nie en want omdat ons het net een kar het moes ek my man gholf toe gevat. Daarna het ek deur rondom die platteland gery. Gister was die lig in die hemel so mooi. Ek het my kamera geneem sodat ek ‘n paar foto`s kon neem . Ek is nie ‘n goeie fotograaf nie en dit was meer moeiliker as wat ek gedink het. Daarna Na twee en ‘n half uur het ek my man van by die gholfbaan gehaal. Want Omdat dit was nog vroeg was het ons aandete saam met my ouers geëet.더 빨리 진행하고 싶나요?
이 학습 커뮤니티에 참여하고 무료로 연습해보세요!
집에서 편안하게 언어를 배울 수 있는 기회를 놓치지 마세요. 경험 많은 강사진을 살펴보고 지금 바로 첫 수업을 신청하세요!
오늘 학습 시작하기
