Ek is Ben.
Hallo! My naam is Ben en ek woon in Michigan, 'n staat in die VSA. Ek het in Juli 'n Afrikaans klass gestart en ek hou regtig van die klass and taal. Ek wens ek het dit vroeër gestart! Ek sal elke dag probeer om sinne op italki te skryf omdat daardie my help moet om Afrikaans beter te leer.
I've been putting off trying to write something in Afrikaans but finally decided it was time to stop worrying about messing up. :)
다양한 영어 선생님을 검색해 보세요...
교정 · 4
1
Ek is Ben.
Hallo! My naam is Ben en ek woon in Michigan, 'n staat in die VSA. Ek het in Julie 'n Afrikaansklas begin en ek hou regtig van die klas en die taal. Ek wens ek het dit vroeër begin! Ek sal elke dag probeer om sinne op italki te skryf omdat dit my help om Afrikaans beter te leer.I've been putting off trying to write something in Afrikaans but finally decided it was time to stop worrying about messing up. :)
1
Ek is Ben.
Hallo! My naam is Ben en ek woon in Michigan, 'n staat in die VSA. Ek het in Julie 'n Afrikaansklass gestart bygewoon en ek hou regtig van die klass en taal. Ek wens ek het dit vroeër bygewoon! Ek sal elke dag probeer om sinne op italki te skryf omdat daardie dit my help moet om Afrikaans beter te leer.I've been putting off trying to write something in Afrikaans but finally decided it was time to stop worrying about messing up. :)
Goeie skryfwerk. Knap gedaan!
더 빨리 진행하고 싶나요?
이 학습 커뮤니티에 참여하고 무료로 연습해보세요!
집에서 편안하게 언어를 배울 수 있는 기회를 놓치지 마세요. 경험 많은 강사진을 살펴보고 지금 바로 첫 수업을 신청하세요!
오늘 학습 시작하기
