다양한 영어 선생님을 검색해 보세요...
Russia flagIvan Gryazin
Nog weer Die laaste keer toe ek iets hier geskryf het was meer as voor 'n jaar. Ongelukkig, nou het ek amper geen tyd om Afrikaans te leer nie, want ek studeer op Universiteit. Maar die goeie nuus is, dat ek daar Duits studeer, wat baie soortgelyk is, so my grammatika word beter. My woordeskat is nog steeds baie slegt, want ek geen tyd daarvoor nie. Ongelukkig, kan ek amper nie die gesproke taal verstaan nie -- ek het geen geleentheid om die taal te hoor nie. As iemand met my 'n bietjie kan praat, sal dit regtig goed wees.

교정 · 1

1
Die laaste keer toe ek iets hier geskryf het was meer as voor 'n jaar terug. Ongelukkig, het ek nou het ek amper geen tyd om Afrikaans te leer nie, want nou ek in studeer op Universiteit. Maar die goeie nuus is, dat ek daar Duits studeer, wat baie soortgelyk is, so my grammatika word beter. My woordeskat is nog steeds baie slegt, nog een keer, want ek geen tyd daarvoor nie. Ongelukkig, kan ek amper nie die gesproke(paronieme) taal verstaan nie(dubbele ontkenning, double 'no')  -- ek kan het geen geleentheid om die taal te hoor nie. As iemand met my 'n bietjie kan praat(praat<->kan), sal(toekomende tyd, future tense: shall it-sal dit) dit regtig goed wees.

더 빨리 진행하고 싶나요?

이 학습 커뮤니티에 참여하고 무료로 연습해보세요!

집에서 편안하게 언어를 배울 수 있는 기회를 놓치지 마세요. 경험 많은 강사진을 살펴보고 지금 바로 첫 수업을 신청하세요!

오늘 학습 시작하기