다양한 영어 선생님을 검색해 보세요...
Netherlands flagG_C
Jammer Ek werk vir drie dae weer, maar dit is soosof ek nooit op vakansie gegaan het nie. As ek naar die vakansiefoto's kyk, is dit alsof dit verlede jaar was, of soortgelyks. Dit is jammer, want die vakansie was so lekker!

교정 · 2

0

'n Jammerte

Ek werk vir al weer drie dae (Ek is al 3 dae terug by die werk), maar dit is soosof(as of) ek nooit op vakansie gegaan het nie. As ek na die vakansiefoto's kyk, is dit asof dit verlede jaar was(gebeur het), of soortgelyks afgespeel het. Dit is jammer, want die vakansie was so lekker!

더 빨리 진행하고 싶나요?

이 학습 커뮤니티에 참여하고 무료로 연습해보세요!

집에서 편안하게 언어를 배울 수 있는 기회를 놓치지 마세요. 경험 많은 강사진을 살펴보고 지금 바로 첫 수업을 신청하세요!

오늘 학습 시작하기