다양한 영어 선생님을 검색해 보세요...
South Africa flagKhathi
Die dag my lewe het verander Daar is baie tye wanner my lewe verander het. Maar die hoof tyd was wanner ek in graad sewe was. Ek was dertien en ek het baie depresief gevoel.

Dit het na 'n punt gegaan waar ek het selfmoodige gedagte gekry.

Daan ek het my beste vriendin ontmoet. Say was die lig in my lewe. Sy kan my lag gemaak, sy altyd my in situasies insluit.

So, die omblik my lewe verander het, was die oomblik ek het my beste maat ontmoet.

교정 · 6

1
Daar is baie oomblikke wat my lewe verander het. Die grootste oomblik was toe ek in graad sewe was. Ek was dertien en ek het baie depressief gevoel.

Dit het tot 'n punt gekom waar ek selfmood gedagtes gehad het.

Toe het ek my beste vriendin ontmoet. Sy was die lig in my lewe. Sy kan my maak lag en sy laat my altyd deel voel van alles.

Dus, die oomblik wat my lewe verander het, was die oomblik toe ek my beste maat ontmoet het. 

0
Goeiedag! Ek stel voor tye (times) word vervang met oomblikke (moments). Dit klink meer natuurlik in die gegewe konteks.

커뮤니티 가이드라인을 위반한 콘텐츠입니다.

더 빨리 진행하고 싶나요?

이 학습 커뮤니티에 참여하고 무료로 연습해보세요!

집에서 편안하게 언어를 배울 수 있는 기회를 놓치지 마세요. 경험 많은 강사진을 살펴보고 지금 바로 첫 수업을 신청하세요!

오늘 학습 시작하기